© Die Sendbrief/The Epistle Publikasies 2009 -  Rights Reserved
hex1.jpg
hex2.jpg
hex3.jpg
Bybelskatte aangaande die koninkryk van God, word ontsluit in ‘n, maklike verstaanbare, reeks bybelstudie boeke. Begin nou, met u versameling. Nuwe titels verskyn gereeld.
Matthéüs 13:44
Verder is die koninkryk van die hemele soos 'n skat wat verborge is in die saailand, wat 'n man kry en wegsteek; en uit blydskap daaroor gaan hy en verkoop alles wat hy het, en koop daardie saailand.