
|
Die Sendbrief / The Epistle © Publications |

|
ARTIKELS 2 |
|
Praat saam: |











|
Die skrifgeleerdes en Fariseërs, het ‟n vrou na Jesus gebring, wat in egbreuk betrap was. In die volksmond is dit „red handed‟. Dit was vir die gelowige leiers, ‟n geleentheid om Jesus, oor hierdie saak te nader. Hulle het seker gemaak dat Jesus daarvan bewus is, dat sy betrap was. In ‟n hofgeding is daar nie sterker bewyse, as iemand wat op heterdaad betrap is nie. Wat was Jesus se reaksie? |
|
DIE HEILGE WATER EN DIE OWERSPELIGE VROU |